Conte aos seus amigos sobre este item:
Kinders van die Hoorn Cs Africa
Kinders van die Hoorn
Cs Africa
Kinders van die Hoorn, is `n jeugroman waarop Cedric die alledaagse uitdagings met betrekking tot armoede, werklooosheid en dwelmmisbruik sterk aanspreek. Om die jeug daarop te wys dat daar in elkeen die potensiaal bestaan om bo hul omstandighede uit te styg... In hierdie dramatiese en hartseerstorie neem hy die leser op `n "journey" deur hul woonbuurte waar maatskaplike euwels, soos dwelmmisbruik aan die orde van die dag is.
| Mídia | Livros Paperback Book (Livro de capa flexível e brochura) |
| Lançado | 12 de fevereiro de 2021 |
| ISBN13 | 9798708290731 |
| Páginas | 236 |
| Dimensões | 140 × 216 × 13 mm · 276 g |
| Idioma | Afrikaans |