Conte aos seus amigos sobre este item:
Die Boek Van Moses Louwrens Erasmus
Die Boek Van Moses
Louwrens Erasmus
Die boek neem u op 'n tog as Chrisren. Dit begin by die verbond, neem u dan saam met Israel op hulle tog uit Egipte, of in ons taal vandag as iemand wat nie die HERE ken nie, tot in Kanaan. Dan word elke onderwerp breedvoerig beskryf, en in Moses 3 sal u antwoorde vind oor alledaagse vrae. Ons kyk dan nie die Kerk van Jesus Christus, en dan na hoe die hemel lyk, en dan laastens hoe van die profete in die O Testament die hemel beskryf het.
| Mídia | Livros Paperback Book (Livro de capa flexível e brochura) |
| Lançado | 29 de fevereiro de 2020 |
| ISBN13 | 9798619770896 |
| Páginas | 264 |
| Dimensões | 216 × 280 × 14 mm · 616 g |
| Idioma | Afrikaans |