Conte aos seus amigos sobre este item:
Ontken My Nie Engela Oelofse
Ontken My Nie
Engela Oelofse
"Ontken my nie" is 'n digbundel wat verslawing in 'n huishouding uitbeeld. Die eerste gedeelte is uit die oogpunt van kinders van verslaafdes geskryf, en die tweede gedeelte uit die oogpunt van verslaafde ouers. Die bundel bestaan meestal uit vrye verse, hoofsaaklik gerig op die gewone leserspubliek wat hulle daarmee kan vereenselwig en is nie veronderstel om 'n akademiese kragtoer te wees nie.
| Mídia | Livros Paperback Book (Livro de capa flexível e brochura) |
| Lançado | 27 de outubro de 2020 |
| ISBN13 | 9798554423567 |
| Páginas | 42 |
| Dimensões | 152 × 229 × 3 mm · 77 g |
| Idioma | Afrikaans |