Conte aos seus amigos sobre este item:
Silwerstrome Vol Liefde: Volume 1 Raymond Bridges Afrikaans edition
Silwerstrome Vol Liefde: Volume 1
Raymond Bridges
Met hierdie digbundel is die gedagtes en diep gevoelens van die digter vasgevang soos hy die pad aanskou op sy lewenstog. Die tweede bundel is weereens 'n opregte uitbeelding van die innerlike gevoel en emosies van menswees. Liefde, geloof, die pyn van teleurstelling, en nuwe hoop vir die toekoms vorm 'n goue draad deur die bundel wat die leser sal vasvang in die woorde van Raymond Bridges.
| Mídia | Livros Hardcover Book (Livro com lombada e capa dura) |
| Lançado | 21 de maio de 2014 |
| ISBN13 | 9781496980465 |
| Editoras | AuthorHouse |
| Páginas | 126 |
| Dimensões | 150 × 11 × 226 mm · 358 g |
| Idioma | Afrikaans |